Ons fooie word gehef volgens die mediese fonds tariewe.
Bevestig asseblief of u mediese fonds die konsultasie sal betaal.
VEREFFEN ASSEBLIEF U REKENING ONMIDDELLIK NA DIE KONSULTASIE (indien van toepassing).
Ons lewer nie n rekening of krediet opsie nie.