Ons Dienste

Drs Henning, De Jager² & Kruger² lewer topgehalte gesondheidsorgdienste aan pasiënte met 'n wye reeks gesondheidskwessies. Of u nou bestuur benodig vir akute of chroniese toestande, ons span professionele mense het kundigheid in verskeie mediese velde om aan u gesondheidsbehoeftes te voldoen.
Algemene Gesondheid
  • Behandeling van akute siektes en beserings
  • Diagnose en bestuur van chroniese siektes
  • Bevordering van gesondheid & voorkoming van siektes
  • Bloedtoetse
  • MIV en SOI-sifting
  • Voorkoming van hartsiektes
  • Bestuur van diabetes
  • Bestuur van asma/COPD
  • 24-uur bloeddrukmonitering
  • EKG's (elektrokardiogramme)
Immunisasies
  • Kinderimmunisasies
  • Seisoenale griepinenting
  • Pneumokok-inenting
  • Reisentstowwe (word aangeraai om minstens een maand voor reis 'n afspraak te maak)
Al vier Dokters, sowel as Suster Werda het die kursus in Reisgeneeskunde voltooi en is dus gemagtig om nodige immunisasies toe te dien.
Vrouegesondheid
  • Swangerskap- en postnatale sorg
  • Gesinsbeplanning
  • Alle vorme van voorbehoeding
  • Borsondersoeke
  • Servikale smere
  • Volledige gesondheidsondersoeke vir vroue
  • MIV en SOI-sifting
  • Pap smeer
Mansgesondheid
  • Volledige gesondheidsondersoeke vir mans
  • Prostaatondersoeke
  • Voorkoming van hartsiektes
  • MIV en SOI-sifting
Reisgeneeskunde
  • Reisadvies
  • Geelkaarte
  • Medikasie en nodige inentings
Mediese Ondersoeke
  • Mediese ondersoeke vir bestuurslisensies
  • Voor-indienstelling mediese ondersoeke
  • Versekerings mediese ondersoeke
Ure
  • Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00
  • Saterdag 08:00 – 11:00
  • Sondag en Vakansiedae: Gesluit
Besonderhede