Die Pierre van Ryneveld Mediese Sentrum bestaan uit twee algemene praktisyn praktyke, vier algemene praktisyne en 'n apteek. Ons streeef daarna om 'n "one-stop" algemene praktisyn diens aan al ons kliënte te lewer - jonk en oud, manlik of vroulik; van reisgeneekunde tot en met papsmere. 'n Apteek is vir u gerief op die perseel beskikbaar.